< < < Back


Muller Brandt

Entrance:

The entrance fee is JUST R3 per person!

 

Date: 23 May 2026

Times:

Information:

Time: Between 14h00 – 16h00!

Muller Brandt se tong-in-die-kies liedjie oor Braaibroodjies is in Maart 2023 vrygestel en het al oor die 2.3M “views” – Braaibroodjies is so eie aan die Afrikaanse kultuur soos melktert en koeksisters en het al baie kreatiewe resepte en video’s geïnspireer.

Muller Brandt kan beslis 'n partytjie aan die gang hou – soos met sy liedjies "Braaibroodjies" en "Wildebees." Terselfdertyd, kan hy jou trots laat voel oor ons kultuur en dieper laat dink met liedjies soos "Moedertaal" en "Brand Die Skepe."

Muller is as finalis genomineer vir die Nuweling van die Jaar vir Aitsa Afrikaanse Musiektoekennings 2023.