Entrance: The entrance fee is JUST R3 per person!
Date: 14 December 2026
Times:
Information: Time: Between 14h00 – 16h00! Pieter Pruis is ’n jong sanger en liedjieskrywer van Benoni in die
OosRand van Johannesburg. Hy het sy liefde vir musiek ontdek toe ’n onderwyser
hom oortuig het om by die skoolkoor aan te sluit. Hy het by die Ekurhuleni
Kinderkoor aangesluit en waardevolle ervaring opgedoen, onder meer met deelname
aan die World Choir Games. . Teen sestien het hy reeds backing vocals vir
gevestigde kunstenaars, insluitend Kurt Darren, gelewer. Later het hy sy
oorspronklike musiek op sosiale media, soos TikTok, begin deel. Dit het gelei
tot ’n platekontrak by CoolerBox Records. Sy liedjies, insluitend “Dis Net Jy”
en “Hou My Vas”, het hom gevestig as die nuweling om dop te hou.