< < < Back


PC Vermaak

Entrance:

The entrance fee is JUST R3 per person!

 

Date: 30 December 2026

Times:

Information:

Time: Between 14h00 – 16h00! 

Nadat PC Vermaak saam met kunstenaars soos Irene-Louise van Wyk en Barto gewerk het as ervare kitaarspeler, het PC die kollig as solo-kunstenaar betree.

PC bring jare se ervaring as kitaarspeler saam met ’n vars energie na sy eie loopbaan as solo-kunstenaar. Van die rou “Bars En Laat Aande” en emosionele “Alles Vir ’n Oomblik” tot die aansteeklike saamsing-gevoel van “Blom”, wys PC ’n veelsydigheid wat hom natuurlik op ’n feesverhoog laat tuis voel. Met eerlike musiek, sterk musikaliteit en ’n liefde vir die verhoog is PC Vermaak gereed om sy eie plek in Afrikaanse musiek vol te staan.