< < < Back


Karlien Husselman & Anthony McGee

Entrance:

The entrance fee is JUST R3 per person!

 

 


 

 

 

Date: 17 June 2024

Times:

Information:

Time: 14h00-16h00!

Inleiding Laat jou lig SKYN 2 Met haar unieke sang en skryf talent stel ons voor, Karlien Husselman. Sy is al meer as 20 jaar in die musiek bedryf, en het reeds al ‘n paar keer die leer geklim na die TOP 20 van verskeie Radiostasies. Karlien se nuutste enkelsnit SKYN het ook sommer vining gewys die afgelope paar weke hoe om te SKYN op die TOP 20. Meer oor Karlien Husselman ….. Nie net het Karlien Husselman al verskeie toekennings ontvang vir haar sang en skryf styl nie, maar ook baie ander hoogte punte gehad, soos Laat jou lig SKYN 3 4 Karlien Husselman & Anthony McGee Laat jou lig SKYN KH Music 4 Life is agter die bestuur van die twee suksesvolle sangers, wat besig om baie vining, baie hoë hoogtes te breik, met heelwat suksesse agter die blad. Natuurlik kan ons getuig van die passie, wat Karlien Husselman & haar man Anthony McGee in hul musiek loopbaan leef. Van ‘n fees, funksie, promosie, of enige ander optrede en die twee kunstenaars weet hoe om toeskouers by die dosyne te trek met lewendige vermaak op die verhoog. BOEK ONS VANDAG NOG !!!!! Voel asseblief welkom om pryse en Pakette met ons te bespreek. 5 Dankie vir julle ondersteuning Baie dankie Laat jou lig SKYN 6 Dankie dat ons die vrymoedigheid kan neem om u te nader. Die blootstelling sal beslis goeie bemarking vir u besigheid wees Byvoorbaat baie dankie vir u positiewe gesindheid en ondersteuning. Karlien Husselman & Anthony McGee.